Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party

Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
SAKP
Logo van die betrokke party.
Leier Blade Nzimande
Gestig 1921
Nuusbrief Umsebenzi
Hoofkwartier 3de verdieping, Cosatu-huis, Leydsstraat no. 1, h/v Biccard, Braamfontein, Johannesburg, 2000
Jeugvleuel Jong Kommunistiese Liga van Suid-Afrika
Ideologie Kommunisme, Marxisme–Leninisme
Nasionale affiliasie African National Congress
Internasionale affiliasie Africa Left Networking Forum
Amptelike kleure Rooi, swart, geel
Webblad sacp.org.za

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit is in 1921 gestig as die Kommunistiese Party van Suid-Afrika deur die samesmelting van die International Socialist League en ander onder leierskap van William H. Andrews.

Die SAKP is deel van 'n drieparty-alliansie wat tans saam met die ANC en COSATU die land regeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search